Mandrake Linux Die inhoud van hierdie CDROM is die Kopiereg (C) 2001 MandrakeSoft S.A. en andere. Kyk asb. na die individuele kopieregboodskappe in elke bronkodepakket vir distribusieregulasies. Die distribusieregulasies van die programme waar die kopiereg deur MandrakeSoft en Red Hat Software voorbehou word, kan in die COPYING lęer gelees word. Mandrake en sy logo is handelsmerke van MandrakeSoft S.A. Red Hat, RPM en glint is handelsmerke van Red Hat Software, Inc. ______________________________________________________________________ 1. Lęergidsstruktuur 2. Installasie 3. Bronkode 4. Ondersteuning 5. Kontak ______________________________________________________________________ 1. Lęergidsstruktuur Hier lęergids is as volg gestruktureer: |--> Mandrake/ | |--> RPMS/ binęre pakkette | |--> base/ argiewe vir opstel van klein lęerstelsels | `--> mdkinst/ lęerbeeld vir grafiese installasie |--> boot/ selflaaibeelde en stelselkern |--> images/ geheueskyflęerbeelde |--> doc/ installasie instruksies in verskeie tale |--> dosutils/ installasie nutsprogramme vir DOS |--> misc/ bronkodelęers, installasiebome |--> lnx4win/ Windows(TM) installeerder |--> tutorial/ Mandrake Linux demonstrasies en tutoriaal |--> VERSION huidige weergawe nommer |--> RPM-GPG-KEYS GNUPG sleutel vir betekening van Mandrake RPMs |--> COPYING kopiereg informasie |--> INSTALL.txt installasie instruksies `--> README.txt hierdie lęer in teks Indien u na 'n partisie of NFS volume gaan spieël, het u alles nodig onder "Mandrake/", sowel as die skyfbeelde uit "Mandrake/images" wat u vir u stelsel sal benodig. [bokant van hierdie van bladsy] ______________________________________________________________________ 2. Installasie Sien die install.htm lęer. BELANGRIKE AANPASBAARHEIDSKENNISGEWING: Mandrake is gebou met spoedoptimisasies vir Pentiumklasverwerkers (Pentium(tm) en aanpasbare verwerkers, AMD K6, Cyrix M2, PIII...) en derhalwe SAL DIT NIE op ouer i386 en i486 rekenaars werk nie. Daar is egter 'n spesiale weergawe beskikbaar vir hierdie verwekers wat afgelaai kan word of op goedkoop CD's gekoop kan word. [bokant van hierdie van bladsy] ______________________________________________________________________ 3. Bronkode Al die Mandrake Linux spesifieke pakkette kom met volledge bronkode op die bronkode-CD (PowerPack uitgawe). Gebruik asb. ons FTP bedieners vir bronkode. In gevalle waar u nie gemaklike Internettoegang het nie, kan Mandrake Linux die bronkodeargief vir u stuur vir 'n nominale fooi. [bokant van hierdie van bladsy] ______________________________________________________________________ 4. Ondersteuning Vir dié wat oor webtoegang beskik, kyk by * http://www.linux-mandrake.com/support/ Vir toegang tot die eposlyste by * http://www.linux-mandrake.com/en/flists.php3 Indien u nie webtoegang het nie, kan u steeds inteken op die hoofeposlys. Stuur eenvoudig 'n epos aan sympa@linux-mandrake.com met subscribe newbie in die liggaam van die boodskap. [bokant van hierdie van bladsy] ______________________________________________________________________ Indien u nie dokumentasie saam met hierdie produk ontvang het nie, kan u die Mandrake PowerPack Uitgawe (heelwat Mandrake CD's + Installasie- & Gebruikershandleidings en 100 dae postinstallasie ondersteuning!) by ons verspreiders koop op: * http://www.linux-mandrake.com/resellers/ [bokant van hierdie van bladsy] ______________________________________________________________________ 5. Kontak Mandrakesoft kan bereik word by: * http://www.linux-mandrake.com [bokant van hierdie van bladsy] ______________________________________________________________________